personeel werwing
Bosveld Talent
Regte Mense Regte Geleenthede
Bosveld Talent spesialiseer in professionele werwing vir plaasbestuur, gasvryheidsdienste, spyseniering, chefs en lodge personeel regoor Suid-Afrika.
Resultate
Plaas & Gasvryheid

555
Aktiewe Kandidate

270
Aktiewe Werkgewers
Bestuur & Landbou
Assistent Plaasbestuurder
Wildsplaas Bestuurder
Veldwagters & Gidse
Sien beskikbare Poste
Gasvryheid
Sjefs & Kulinêre
Ander
Nuwe Poste
Poste Beskikbaar
Ons is opsoek na ’n ervare en gemotiveerde Plaasbestuurder vir ’n gevestigde wild- en beesplaas in Limpopo.
Vereistes:
- Minimum 5 jaar ondervinding in plaasbestuur
- Kennis van wild-, vee- of gemengde boerdery
- Sterk bestuurs- en leierskapvaardighede
- Geldige bestuurslisensie
- Basiese kennis van begrotings en administrasie
- Vermoë om onafhanklik te werk
Verantwoordelikhede:
- Bestuur van plaaswerkers en daaglikse aktiwiteite
- Toesig oor infrastruktuur en onderhoud
- Vee- en/of wildbestuur
- Voorraadbeheer en aankope
- Verseker dat die plaas glad en doeltreffend funksioneer
Kwalifikasies:
- Diploma of sertifikaat in Landbou sal voordelig wees
Beskrywing
Ons is opsoek na ’n ervare en gemotiveerde Plaasbestuurder vir ’n gevestigde wild- en beesplaas in Limpopo. Vereistes: Minimum 5 jaar ondervinding in plaasbestuur Kennis van wild-, vee- of gemengd...
Beskrywing
Doen algemene herstelwerk, instandhouding en tegniese ondersteuning op die terrein. Vereiste ondervinding: 2–5 jaar ervaring in onderhoud of algemene handewerk Kennis van basiese elektriese, loodgie...
Beskrywing
Bestuur die kombuis, skep spyskaarte en verseker hoë kwaliteit kosstandaarde. Vereiste ondervinding: 5+ jaar ervaring as sjef (verkieslik uitvoerende of sous sjef) Ervaring in lodge/hotel kombuise is...
Beskrywing
Hantering van gaste, besprekings en algemene front-desk administrasie. Vereiste ondervinding: 1–3 jaar ervaring in ontvangs of kliëntediens Basiese rekenaar- en besprekingsstelsels kennis Professio...
Beskrywing
Bestuur daaglikse operasies op ’n wildsplaas, insluitend personeel, wild en toerisme-aktiwiteite. Vereiste ondervinding: 3–8 jaar ervaring in wildsplaas- of lodgebestuur Kennis van wildbestuur en ...
Wie is ons
Bosveld Talent is ’n gespesialiseerde werwingsmaatskappy wat fokus op die plasing van uitsonderlike talent in sleutelrolle binne die plaasbestuur, landbou en gasvryheidsbedrywe. Ons verstaan dat elke posisie ’n kritieke rol speel in die sukses van ’n onderneming—of dit nou op ’n wildsplaas, ’n werkende plaas of in ’n lodge is.
Ons benadering is eenvoudig: ons verbind die regte mense met die regte omgewings waar hulle kan groei, waarde toevoeg en langtermyn sukses bou. Met ’n sterk fokus op betroubaarheid, praktiese ervaring en karakter, verseker ons dat elke plasing sinvol en volhoubaar is.
Ons Sektors
Plaasbestuur & Landbou
Gasvryheidsdienste & Lodge Personeel
Sjefs & Kombuis Personeel
Algemene Ondersteuning Personeel
Waarom Besighede Ons Vertrou
Hoekom Bosveld Talent?
Bedryfspesifieke Werwing
Betroubare en doeltreffende plasing
Kwaliteit Bo Kwantiteit
Oop Kommunikasie
Top Talent
Top Kandidate by Bosveld Talent
Finansiëlebestuurder
Johan DT
Plaasbestuurder
George L
Bosveld Talent
Kandidaat & Kliënt Ervarings

Janamie M
Wildsplaas Eienaares

Anika V
Lodge Bestuur

Thandi M
Kandidaat in Gasvryheid
Contact

Diensarea
Suid Afrika

Kontak Nommer
+27 (0)79 5111 454

gesels@bosveldtalent.co.za

Stuur CV na
cv@bosveldtalent.co.za
Kontak Ons



